WAT Met Willim Welsyn Podcast

Episode 78. - Annelise Erasmus


Listen Later

Annelise Erasmus is ’n erotiese skrywer met drie boeke

agter haar naam en sy is ook mainkonyn agter die populêre Afrikaanse
blog kombietjiehier.co.za. Sy kom kuier in die garage al
die pad van Pretoria af en ons gesels oor haar industrious loopbaan as skrywer,
onafhanklike uitgewer en blogger. 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

WAT Met Willim Welsyn PodcastBy Willim Welsyn