Hoe gaan dit met jou?

Episode 8: Hoe gaan dit met Arnold Vosloo


Listen Later

Hoe ervaar Amerikaners die Covid-19 pandemie? En hoe het dit Hollywood geraak? Arnold Vosloo gesels met ons uit Hollywood, en vertel ook sommer meer oor Griekwastad, sy eerste Afrikaanse rolprent in 30 jaar.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hoe gaan dit met jou?By rrRADIO