WAT Met Willim Welsyn Podcast

Episode 9. - Dirk Ace (Deel 2 van 2)


Listen Later

Ek rant eers want... WAT? Ek het vanoggend 'n pa geword.

Daarna continue my gesprek met die legendariese vader van die Voëlvry Toer. Vader. Ek is ook nou 'n vader.

Anyway, ons gesels oor André le Toit (my seun se naam is André), Johannes Kerkorrel, Valiant Swart, Wingerd Rock, Trippy Grape Records, ens.

Ek kan nie langer tik nie. Moet nou gaan. Way te opgewonde oor my laaitie. Luister gerus.

Hierdie episode is met trots geborg deur The Academy of Sound Engineering.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

WAT Met Willim Welsyn PodcastBy Willim Welsyn