Soms beleef ons erge ontwrigting weens onseker omstandighede, gedurige veranderinge of moeilike goed wat gebeur. Dit kan so oorweldigend wees dat ons baie broos is en selfs geloofskrisisse ervaar.
Sondag met moederdag gesels ons oor 2 pragtige gedeeltes waar God ons op verrassende wyse die versekering gee dat ons geborge kan wees by Hom ten spyte van uitdagende omstandighede.
Sien jou Sondag in persoon of digitaal.
Riviera-Jakaranda groete.
Frikkie
Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.