NG VIllieria Potgooi

Erediens: 25 Desember 2025


Listen Later

Die video sal beskikbaar word sodra die lewendige uitsending begin. Dit is gewoonlik 5-10 minute voor die diens.

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon. Besoek die web op u selfoon, kies die gepaste preek en maak gebruik van die sosiale meda skakels om dit te versprei. ONTHOU: Druk op die oranje klokkie links onder om kennisgewing van nuwe items op die NGV Web te ontvang op u rekenaar en selfoon! Onthou om u internetleser (browser) en u selfoon se “notification” verstellings aan te pas om boodksappe van www.ngv.co.za te ontvang

Teks: JESAJA 11

Die loot uit die stomp van Isai1 ‘n Takkie sal uitspruituit die stomp van Isai,‘n loot uit sy wortels sal vrugte dra.2 Die Gees van die Here sal op hom rus:die Gees wat wysheid en insig gee,die Gees wat raad en sterkte gee,die Gees wat kennis verleen en eerbied vir die Here.3 Die takkie sal vreugde vind in die diens van die Here.Hy sal nie regspreek volgens uiterlike skyn nieen nie oordeel volgens hoorsê nie.4 Hy sal die armes billik verhooren die ootmoediges in die land regverdig oordeel.Hy sal die goddeloses in die land hard oordeel,met sy uitsprake sal hy hulle om die lewe bring. 5Hy sal regverdig en betroubaar regeer.6 Wolwe en skape sal dan saam bly,luiperds sal tussen bokkies lê,kalwers, leeus en voerbeeste sal bymekaar weesen klein seuntjies sal vir almal sorg.7 Koeie en bere sal saam wei,hulle kleintjies sal bymekaar lê,leeus sal gras eet soos beeste.8 abatjies sal by die gate van adders speel,klein kindertjies sal hulle hande uitsteek na giftige slange.

Preek Opsomming
NG-Villieria-Kersdiens-25-Desember-2025
The post Erediens: 25 Desember 2025 first appeared on NG Gemeente Villieria.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG VIllieria PotgooiBy NG Gemeente Villieria