Riviera-Jakaranda Gemeente

Erediens 3 Mei (Matt 619-34)


Listen Later

Ons word baie keer weens al die eise van omstandighede en ons vol programme oorweldig en dan verloor ons fokus!
Kom hoor hoe ons midde van omstandighede kan leer om ons hemelse Vader te vertrou met alles. Ontdek daarmee saam hoe ons helder kan fokus op God se nuwe werklikheid! 
Beleef hoe jou lewe baie ligter kan wees en vol word met diepe betekenis en vreugde! 
Sien jou Sondag in persoon of digitaal. 
Riviera-Jakaranda groete.
Frikkie


Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Riviera-Jakaranda GemeenteBy NG Gemeente Riviera-Jakaranda