Sondag begin ons met ’n nuwe preekreeks: Wie is ons? Ons identiteit as Christene!
Na Pinkster herinner die Here ons dat die Heilige Gees steeds in ons en deur ons werk. Hierdie Sondag se tema is: Ons is mense met ’n droom!
Kom ontdek saam hoe God ons roep om met nuwe hoop, verwagting en ’n droom vir sy Koninkryk te leef.
Sien jou Sondag in persoon of digitaal!
Riviera-Jakaranda groete
Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.