Sondag gaan ons voort met ons nuwe preekreeks: Wie is ons? Ons identiteit as Christene!
Soms soek ons ons identiteit in wat ons doen, besit, ons bankbalans of die sukses wat ons behaal. Dan leef ons oneg vanuit 'n "valse" self en nie vanuit die splinternuwe identiteit wat God vir ons gegee het nie.
Kom ontdek saam dat jy as Christen 'n splinternuwe identiteit het en hoe dit jou kan help om nuut te leef en egte mens voor God en mense te kan wees!
Sien jou Sondag in persoon of digitaal!
Riviera-Jakaranda groete
Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.