Riaan Vlok

Erediens boodskap 3 Jan 2021 Queenstown


Listen Later

AFKONDIGINGS

Son 03 Jan 2021

Teks : 2 Kor 5:17

Tema : die oue is verby die nuwe het gekom

VERJAARSDAE

Baie geluk aan almal wat in die week verjaar :
3 Jan : Madelein de Wet, Carolie van Wyk
4 Jan : Nicolette Marais, Willem Kitching, Melissa Vermeulen
5 Jan : Jannie Rossouw, Carter Fourie
6 Jan : Mia le Grange, Adriaan Oelofse
8 Jan : Johan Botha, Zara Sahd
9 Jan : Dos Landman

Lief en Leed
Freddie van Tonder – in hospitaal opgeneem met Covid19
Tobie Visser – Mediclinic Bfn vir operasie
Kobie du Preez – Covid19 in huis isolasie
Hennie Coetzee – Covid19 in huis isolasie
Joey Bester – mediese behandeling in Oos Londen
Fanie Prinsloo – Covid19 in huis isolasie
Mike Smith – Queenstown Locksmith opgeneem in hospitaal met Covid19

Kerkkantoor

Die kerkkantoor open weer die 11 Jan. 2021 Kalenders is dan beskikbaar by kerkkantoor.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Riaan VlokBy Riaan Vlok