Sign up to save your podcasts
Or
Hierdie is Sê Dit Soos Dit Is.
Vandag gesels Gerhard met prof. Erik Holm. Hulle gesels oor een van Erik se projekte om osssewaens te restoreer. Hulle praat ook oor om met jou hande te kan werk; 'n besondere kunsvorm en iets wat elke mens kan beoefen op een of ander manier.
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.