Tydens die Junie-Julie breuk, het ons op 'n uitreik gegaan. Dit was 'n wonderlike tyd waar ons soveel beleef het. Ons het gevoel om met julle hierdie stories te deel. Hierdie is Deel 2 van ons terugvoer. As jy nog nie Deel 1 geluister het nie, sal ons jou aanraai om daar te begin.
Kry 'n koppie koffie, en kuier lekker saam!