Afrikaanse Manne

Evert Coetzee | Magalies Potgooi


Listen Later

Evert Coetzee | Magalies Potgooi

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Evert Coetzee van die podcast, Magalies Potgooi. Evert gee ons die kans om hom uit te vra oor sy verlede, draf/fietsry ens . Ons gesels oor sy verhuising na Belgium, hoekom hy die besluit gemaak het en hoe hy sy vrou ontmoet het . Hierdie was nog 'n great ervaring om met Evert te kon gesels oor die impak wat hulle Potgooi op die Afrikaanse wêreld het, dankie aan Evert vir die awesome gesels!

Geniet die een saam ons.

Magalies Potgooi Details:

Facebook:

https://www.facebook.com/magaliespotgooi?mibextid=LQQJ4d ⁠

Spotify:

https://spotify.link/9YOmkeG0lDb 


Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:

https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/⁠⁠

Volg Afrikaanse Manne op Facebook:

https://www.facebook.com/AfrikaanseManne⁠⁠

Youtube Channel: ⁠⁠⁠ https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g⁠⁠

November se luister boek vir die maand:

The Name of the Wind by Patrick Rothfuss

https://www.audible.com/pd/The-Name-of-the-Wind-Audiobook/B002UZMLXM?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp


Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com 


All content © 2023 Afrikaanse Manne.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Afrikaanse ManneBy Hugo Swanepoel

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

3 ratings