OFM

Fantasieë en 'verskillende' verwagtinge


Listen Later

Vrywaring: Hierdie episode bevat volwasse inhoud en word aanbeveel om daarna te luister in die afwesigheid van klein ore.

Pulane en Madeleen gesels oor fantasieë en hoe om dit te kommunikeer in jou verhouding. Wat is reg, wat is verkeerd, wat is vreemd en wat is normaal? Hoe vind ons wat vir ons werk en wat vir ons gelukkig sal maak?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM