Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Finansies:How many episodes does Finansies have?The podcast currently has 281 episodes available.
August 11, 2026Finansies: Vroue en finansiesDenise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes en Elsa Kruger-Willemse van Elsa Kruger Prokureurs praat oor vroue en finansies. As hedendaagse vrou mag jy jou “V” kies: Verantwoordelikheid, Vertroue, Vooruitgang en Vryheid....more26minPlay
July 14, 2026Finansies: Voorbereiding teenoor voorspellingsJanko Sieberhagen en Adriaan de Waal van PSG Wealth Outeniqua praat oor voorbereiding teenoor voorspellings....more22minPlay
June 09, 2026Finansies Wat kelder jou aftrede?9 Junie 2026: Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silverlakes praat oor die faktore wat jou aftrede kan kelder....more26minPlay
May 12, 2026Finansies 12 Mei 2026Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Outeniqua praat oor die belangrikheid van belastingbeplanning by aftrede....more25minPlay
April 14, 2026Finansies 14 April 2026Denise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes praat oor die faktore wat jy as belegger kan beheer....more27minPlay
March 10, 2026Finansies 10 Maart 2026Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Wealth Outeniqua praat oor die impak van die oorlog in die Midde-Ooste op jou beleggings....more24minPlay
February 10, 2026Finansies 10 Februarie 2026Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silverlakes sê hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde....more26minPlay
January 13, 2026Finansies 13 Januarie 2026Marius Kruger en Ben Vermeulen van PSG Wealth Outeniqua and Mosselbaai Diaz praat oor beleggingsgeleenthede in 2026....more23minPlay
December 09, 2025Finansies 9 Desember 2025Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua en Mosselbaai Diaz praat oor hoe om al die verskillende aftree- en beleggingsvoorstelle te evalueer....more25minPlay
November 11, 2025Finansies 11 November 2025Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua and Mosselbaai Diaz praat oor die belangrikheid van finansiële dissipline....more22minPlay
FAQs about Finansies:How many episodes does Finansies have?The podcast currently has 281 episodes available.