Sign up to save your podcasts
Or

4 Mamparas vergader om vir u te vertel van Fluffy se natuurlike habitat, die kakhuis. Hierdie is radio sonder mense, en ons hoop julle geniet die rit saam met ons. Ons is n bietjie baie kras so ons vra onverskoning aan al die Kerk Tannies maar die is nie julle koppie tee.ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrikste goed in die wêreld te bespreek.
Hierdie episode word geborg deur: Anchor.fm, die beste platform vir jou podcast. Alles van episode opneem, redigeer en verspry op alle platforms.
Social Links Hier onder;
Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag
Diewan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ
Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg
Charl - hy soek net lifde
Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm
Vir enige vrae of as jy ons wil kontak, maar moenie as jy net wil kla, want ons is nie lus vir jou nonsens nie - [email protected]
By Defenetief Produktief4 Mamparas vergader om vir u te vertel van Fluffy se natuurlike habitat, die kakhuis. Hierdie is radio sonder mense, en ons hoop julle geniet die rit saam met ons. Ons is n bietjie baie kras so ons vra onverskoning aan al die Kerk Tannies maar die is nie julle koppie tee.ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrikste goed in die wêreld te bespreek.