HelderbergFm 93.6

Framework To Flourish On #AfternoonDriveWithJan-Willem - 20 September 2023


Listen Later

Die meeste van ons sukkel om vreugde, vrede, betekenis en konneksie in ons lewens te vind. Skep 'n raamwerk vir jou lewe wat jou opgewonde maak, jou siel energie gee en jou in staat stel om by die huis en by die werk te floreer! Sonder ‘n raamwerk, gebeur die lewe met jou in plaas daarvan dat jy intensioneel leef. Ontwikkel 'n duidelike plan om doelbewus te lewe en geniet elke oomblik daarvan! Maak seker om elke Woensdag om twintig voor vyf in te skakel waar Marco Haasbroek van Framework to Flourish wenke deel om jou toe te rus vir ‘n vreugdevolle lewe. Vir meer inligting gaan na: flourishworkshops.co.za 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

HelderbergFm 93.6By زاويرا زاويرا