🎶 Franja du Plessis – Vat Jou Goed 🎶
Haar splinternuwe enkelsnit het pas geval! Wat het hierdie liedjie geïnspireer, en watter boodskap hoop sy luisteraars daaruit neem?
Moenie dit misloop nie – luister in op Office Hours saam met Marilize du Plessis om 10:20am!
✨ #FranjaDuPlessis #VatJouGoed #OfficeHours #HelderbergFM
📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936