Sign up to save your podcasts
Or

In hierdie episode praat ons oor wat die Woord sê rakende die mens se sondige natuur. Ons weet Jesus moes vir ons sondes kom sterf het. En dit is meer as net negatiewe gedagtes en 'n slegte selfbeeld. Dit strek wyer as net jou identiteit of "propsperity". En "goeie" mense gaan nie hemel toe nie.
As jy graag wil hoor wat ons oor hierdie topic te sê het, kom kuier saam!
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
By Herman BlackieIn hierdie episode praat ons oor wat die Woord sê rakende die mens se sondige natuur. Ons weet Jesus moes vir ons sondes kom sterf het. En dit is meer as net negatiewe gedagtes en 'n slegte selfbeeld. Dit strek wyer as net jou identiteit of "propsperity". En "goeie" mense gaan nie hemel toe nie.