Baasraak Potgooi

Gaan jy sterk eindig?


Listen Later

Afrikaanse Program: Ons almal het 'n storie om te vertel. Die vraag is egter hoe gaan jou storie eindig? Ek glo dat dit God se begeerte vir jou is om sterk te eindig in jou lewe en in jou roeping. Ek nooi jou om na die boodskap te luister wat ek so vier jaar gelede by die Caledon Gevangenis gaan preek het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Baasraak PotgooiBy Freek Vermaak