Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Galásiërs 6:2-5, 9-10 - Sê my, waar is die kerk? | Leraar Deon Breedt


Listen Later

Galásiërs 6:2-5, 9-10 (Die Boodskap vertaling): Sien raak wanneer ander gelowiges swaarkry en help hulle. Tel hulle probleme op julle skouers en dra dit vir hulle. So doen julle presies wat Christus van julle verwag. Dit is immers sy wet dat julle mekaar moet liefhê.... Leraar Deon Breedt is passievol oor die evangelie van Jesus Christus en preek gereeld in die gemeentes van die Noordelike Konferensie van Sewendedag Adventiste Kerk.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)By Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)