Radio Scriptura

Gebed: Die Afsluiting


Listen Later

Hoe sluit ons die Onse Vader gebed af? "Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid, tot in ewigheid." Aan God behoort die koninkryk. Aan God behoort die krag. Aan God behoort al die heerlikheid. Ons bid dit alles van God, omdat Hy as Skepper en Koning, mag oor alles het, en omdat Hy aan ons alle goeie dinge wil en kan gee. Daarom sal ons Sy heilige naam vir ewig prys, en Hom alle eer gee. Alle heerlikheid kom Hom toe.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings