Sign up to save your podcasts
Or

Gelowiges is daagliks in 'n geestelike stryd gewikkel teen bose magte in die lug, teen die wêreld en teen die vlees. Hoe kan ons staande bly? In die 6de bede, "Lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die bose", is eerstens 'n erkenning van wie ons is voor God, en tweedens 'n pleidooi dat ons swak en hulpeloos is sonder die Heilige Gees se krag.
By scriptura.co.za5
22 ratings