Radio Scriptura

Gebed: Tweede bede - Laat U koninkryk kom


Listen Later

God is ons groot Koning. Hy regeer soewerein as Koning van alle ewigheid af, en sal tot in ewigheid regeer. Waarom bid ons dan in die tweede bede van die Onse Vader, "Laat U koninkryk kom"? Hoekom het Jesus self gesê: "... die koninkryk van God is binne in julle"? Hy het vanuit die hemelse koninkryk na die aarde gekom tot by ons, sodat die hart van die gelowige kan deel wees van die koninkryk van God tot in die volkomenheid van Sy reik; die ewige koninkryk.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings