Sign up to save your podcasts
Or
In hierdie gebedsmeditasie word jy genooi om stil te word saam met Psalm 130 — ’n lied van roep, wag en hoop. Dis ’n gebed uit die donker, maar nie sonder vertroue nie. Hierdie episode gee ruimte vir die een wat wag, wat twyfel, wat nie weet of die môre gaan kom nie — maar steeds uitroep.
Met sagte begeleiding, refleksie, stilte en gebed, nooi hierdie episode jou om net te wees: sonder antwoorde, sonder planne. Want selfs uit die dieptes… hoor God.
Teks: Psalm 130:1–8 (AFR2020)
Tema: Roep uit die diepte, wag op die Here, vind rus in God se genade
Duur: ±10 minute
Luister stadig. Laat dit jou vind waar jy is.