Sign up to save your podcasts
Or

WAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying.
Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na rede en purpose in ons lewens wat andersins boring is.
Wat ons eintlik na op soek is, is vryheid en vrede.
Kom vind uit hoe om jouself van soveel angs te spaar.
liefde
Mienke
Message my as jy wil
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]
By Mienke JacobsWAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying.