Sign up to save your podcasts
Or

Die Here se planne is seker, waar en getrou. Dit beteken nie dat jy nooit probleme of beproewings in die lewe sal ervaar nie, maar jy het geestelik 'n ewige toekoms in Christus. God se plan vir jou is om voorspoedig te wees en geestelik te groei in Christus in die einste situasie waarin jy jou nou bevind.
God se planne vir jou is seker.
God se planne vir jou is groot.
Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb.
Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge
Beste Groete,
Heiko
www.beterbesluite.com
Ons e-pos: [email protected]
As jy na n Bbel soek:
https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/
https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie
By HeikoDie Here se planne is seker, waar en getrou. Dit beteken nie dat jy nooit probleme of beproewings in die lewe sal ervaar nie, maar jy het geestelik 'n ewige toekoms in Christus. God se plan vir jou is om voorspoedig te wees en geestelik te groei in Christus in die einste situasie waarin jy jou nou bevind.