Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarhei... more
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 206 episodes available.
September 13, 2026God beplan voorspoed vir jou!In die episode gesels ek oor wat die voorspoed wat God belowe alles vir ons inhou. ...more6minPlay
September 06, 2026Om op God te vertrou...In die episode gesels ek oor wat in die mense se lewens wat werklik op God vertrou. ...more7minPlay
August 30, 2026Nie altyd maklik nieIn die episode gesels ek daaroor dat om God te verteenwoordig nie altyd makik, of die gewilde pad is nie. Dit lei dikwels tot eensaamheid, verwerping en ''n alleen pad. ...more6minPlay
August 23, 2026Kennis en insig wat 'n verskil maakIn die episode gesels ek oor wat ware insig en kennis is wat ons toerus om 'n verskil te kan maak in die lewe. ...more6minPlay
August 16, 2026Luister - sodat dit goed kan gaanIn die episode gesels ek daaroor dat dit veral vir God daaraoor gaan dat ons na Hom sal leer luister, sodat Hy werklik vir ons ''n God kan wees wat vir ons sorg. ...more6minPlay
August 09, 2026God ken jou beter as wat jy jouself kenIn die episode gesels ek oor hoe en waarom God ons geskep het soos ons is en hoe Hyons wil gebruik soos ons is. ...more6minPlay
August 02, 2026Liefde maak heelIn die episode gesels ek oor wat dit beteken om deur Jesus en soos Jesus in liefde te leef. ...more6minPlay
July 26, 2026Om te leef soos Jesus gelewe hetIn die episode gesels ek oor hoe ons al groeiend kan leer leef soos wat Jesus geleef het...more6minPlay
July 19, 2026Jy het reeds alles ontvang wat nodig is...In die episode gesels ek oor hoe ons 'n lewe kan lei wat God se naam verheerlik. ...more6minPlay
July 12, 2026God altyd besig om te herstel, te bemagtig, te versterk en om jou steweig te laat staanIn die episode gesels ek oor hoe God ons beskerm, herstel en in sy krag laat leef....more6minPlay
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 206 episodes available.