Beter Besluite, Minder Hartseer

Gedagtes || Verander


Listen Later

As jy 'n selfvernietigende gedrag wil stop deur die manier waarop jy optree te verander, moet jy eers die manier waarop jy voel verander. Maar jy kan nie net jou gevoelens verander en vir jouself sê: "Ek gaan net nie meer so voel nie." Dit werk nie. Die enigste manier waarop jy 'n gevoel kan verander, is indirek - deur na die wortel daarvan te gaan, wat 'n gedagte is.

Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge.

My naam is Heiko, God seën jou en onthou “aanhoer wen”.

Heiko

www.beterbesluite.com

As jy na n Bybel soek: 

⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠

⁠https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beter Besluite, Minder HartseerBy Heiko