NG VIllieria Potgooi

Gedenkdiens: Ds Derick Du Toit


Listen Later

Die video sal beskikbaar word sodra die lewendige uitsending begin. Dit is gewoonlik 5-10 minute voor die diens.

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon. Besoek die web op u selfoon, kies die gepaste preek en maak gebruik van die sosiale meda skakels om dit te versprei. ONTHOU: Druk op die oranje klokkie links onder om kennisgewing van nuwe items op die NGV Web te ontvang op u rekenaar en selfoon! Onthou om u internetleser (browser) en u selfoon se “notification” verstellings aan te pas om boodksappe van www.ngv.co.za te ontvang

Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Kanaal om na die uitsending daar te kyk

Teks: Psalm 23

Die Here is my herder‘n Psalm van Dawid.Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.Hy laat my rus in groen weivelde.Hy bring my by waters waar daar vrede is.Hy gee my nuwe krag.Hy lei my op die regte paaietot die eer van sy Naam.Selfs al gaan ek deur donker dieptes,sal ek nie bang wees nie,want U is by my.In u hande is ek veilig.U laat my by ‘n feesmaal aansit,terwyl my teëstanders moet toekyk.U ontvang my soos ‘n eregas,ek word oorlaai met hartlikheid.U goedheid en liefde sal my lewe lank by my blyen ek sal tuis wees in die huis van die Heretot in lengte van dae.

The post Gedenkdiens: Ds Derick Du Toit first appeared on NG Gemeente Villieria.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG VIllieria PotgooiBy NG Gemeente Villieria