Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Aktuele kerk- en geloofsvrae waaroor mense praat, maar waaroor daar soms misverstande en onkunde heers, word bespreek.... more
FAQs about Geloof wat grondvat:How many episodes does Geloof wat grondvat have?The podcast currently has 78 episodes available.
March 31, 2024Geloof wat grondvat 31 Maart 2024Hoe Bybels is die viering van Paasfees, veral die gebruike daarom soos paaseiers, paashase en paasbolletjies?...more29minPlay
March 24, 2024Geloof wat grondvat 24 Maart 2024Christene verskil some heftig oor belangrike geloofskwessies. Is die Bybel dan te moeilik om te verstaan?...more27minPlay
March 17, 2024Geloof wat grondvat 17 Maart 2024Hoe kan ouers prakties hulle kinders se kinderlike geloof help vorm, en hulle op die geloofspad begelei?...more30minPlay
March 10, 2024Geloof wat grondvat 10 Maart 2024Moet jy alles aanvaar wat met jou gebeur, of het jy die reg om God daaroor te konfronteer?...more28minPlay
March 03, 2024Geloof wat grondvat 3 Maart 2024Hoe moontlik is dit om in vandag se gejaagde tyd die Here te dien saam met jou gesin, of is elkeen maar op sy eie?...more28minPlay
February 25, 2024Geloof wat grondvat 25 Februarie 2024Waarom gebeur slegte dinge met Christene, soos moord, roof en verkragting? Hoekom laat God dit toe?...more23minPlay
February 18, 2024Geloof wat grondvat 18 Februarie 2024Waarom leer die Bybel dat God die misdaad van die vaders besoek aan die kinders? Hoe regverdig is dit?...more29minPlay
February 11, 2024Geloof wat grondvat 11 Februarie 2024Christene lewe volgens die riglyne en etiese waardes van die Bybel, en tog pleeg van hulle misdaad. Waarom?...more29minPlay
February 04, 2024Geloof wat grondvat 4 Februarie 2024Daar is mense wat beweer dat dit vir hulle voel asof hulle teen die plafon vasbid, en dat God hulle nie hoor nie. Help dit dan nog om te bid?...more28minPlay
January 28, 2024Geloof wat grondvat 28 Januarie 2024Hoe weet ons die Bybel is betroubaar as daar so baie vertalings is? Wat maak ek as ek nie verstaan wat ek lees nie?...more26minPlay
FAQs about Geloof wat grondvat:How many episodes does Geloof wat grondvat have?The podcast currently has 78 episodes available.