GEMEENSKAPSVEILIGHEID MET ANNALISE

GEMEENSKAPSVEILIGHEID MET ANNALISE - Gevangenisontsnapings: Oorsake en Oplossings


Listen Later

In hierdie episode van Gemeenskapsveiligheid met Annalise ondersoek ons die oorsake en gevolge van gevangenisontsnapings in Suid-Afrika. Annalise bespreek die faktore wat bydra tot verhoogde ontsnappingsrisiko’s, soos gebrekkige beveiliging, korrupsie, en finansiële druk. Sy fokus ook op die invloed van tegnologie en biometriese opsporing om misdaad te voorkom en ontsnapte gevangenes vinniger op te spoor.

Met verwysing na die geval van Ananias Mote, bespreek ons hoe korreksionele dienste en samewerking tussen polisie en gemeenskappe kan help om die risiko van ontsnappings te verminder.

#Gevangenisontsnapings #Misdaadbestrijding #TehnologieInVeiligheid #Gemeenskapsveiligheid #SuidAfrika #Korrupsie
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GEMEENSKAPSVEILIGHEID MET ANNALISEBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel