GEMEENSKAPSVEILIGHEID MET ANNALISE

GEMEENSKAPSVEILIGHEID MET ANNELISE - Verken ChatGPT, WormGPT en FraudGPT: Die Opkoms van AI-aangedrewe Kubermisdade


Listen Later

Die groeiende wêreld van AI-aangedrewe kubermisdade, met fokus op ChatGPT, WormGPT en FraudGPT. Ons ondersoek hoe hierdie gevorderde gereedskap deur kubermisdadigers misbruik word vir phishing, bedrog en ander booslike aktiwiteite. Ons gas Annelise bespreek die gevare, hoe AI vir hierdie misdade aangewend word en hoe ons onsself kan beskerm teen misleide word. Leer hoe generatiewe KI 'n nuttige hulpmiddel sowel as 'n potensiële wapen in die hande van kubermisdadigers kan wees, en wat stappe ons kan neem om onsself in die digitale era te beskerm.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GEMEENSKAPSVEILIGHEID MET ANNALISEBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel