Ek en die Bybel

Genesis 26


Listen Later

Nes sy vader, Abraham, ontken Isak dat Rebekka sy vrou is in Gerar. Gedurende 'n hongersnood maak Isak 'n honderdvoudige oes as gevolg van God se seen. Abimeleg sluit 'n verbond met Isak.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Ek en die BybelBy Pieter Oeschger