Collage Gemeenskapskerk Preke

Genoeg: Deel 1 Wanneer Is Genoeg, Genoeg?


Listen Later

Ons lewe in ʼn wêreld van meer as genoeg! Maar tog voel ons nie asof ons genoeg het nie en daarom hierdie strewe na meer, groter en beter! Dit veroorsaak ʼn onvergenoegdheid of ontevredenheid in ons harte en is waarskynlik die bron van ongelukkigheid en selfs die rede hoekom God se seën wat ons ryk maak afwesig is. Jack Hodgins het gesê “As long as a person has enough, they don’t need more.” God wil ons lei na ‘n plek van innerlike tevredenheid. Daarom wil ons met jou praat oor “Genoeg” in terme van tevredenheid, geluk, eenvoud en dankbaarheid. Collage Website
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Collage Gemeenskapskerk PrekeBy Collage Gemeenskapskerk