Sign up to save your podcasts
Or
Generaal Georg Meiring gesels met Gerhard Papenfus oor sy loopbaan in die Suid-Afrikaanse weermag. 'n Interessante ontmoeting met Madiba, die afluistering van vyandelike magte en die gesegde: "Die oë van die baas, maak die beeste vet" maak deel uit van hierdie gesprek. Geniet dit en deel dit met iemand.
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.