
Sign up to save your podcasts
Or


Erediens 2025-01-12 | Die vrede van God word jou deel
Erediens 2025-01-05 | Wees vriendelik en inskiklik
Erediens 2024-12-29 | Hoe bekom mens 'n voorspoedige lewe?
Erediens 2024-12-25 | Kersdag diens | Hoe lank nog?
Jesus regeer soos saad (Mark 4:1-34):
Hy ontkiem in my hart, groei vanself, begin klein en eindig groot.
Begryp ek wat dit vir my beteken?
Van monumente na momentum
(Eks 12:11)
Die eerste Paasfees was 'n reis van gereedheid. Jesus bring beweging, weg van statiese tempelgeloof na 'n lewende momentum.
"Hoe maak jy 'n preek?" Deur 'n siel wat smag na God, die Gees se vonkies ontvang, en Jesus gestalte kry – dan kan jy nie anders as om te deel nie.
Het jy sulke vriende? Vir wie is jy so 'n vriend wat ander na Jesus lei, ongeag die opoffering? (Mark 4:1-12)
God is oneindig lief vir ons en sorg vir ons, reg? Hoekom is dit dan so moeilik om dit waarvoor ons lief is, aan Hom oor te gee?
Jogebed plaas haar baba in 'n mandjie in die Nyl. Wat dink sy? Miriam hou van 'n afstand af dop...Wat moet jy in 'n mandjie plaas en aan die Here oorlaat?
From the publisher's feed