
Sign up to save your podcasts
Or


Ons vier die geboorte van Jesus Christus, die redder van die wêreld. Jesus is ons verlosser en ons is dankbaar dat die Vader vir ons die GROOTSTE geskenk gegee het wat ons ooit sal kan ontvang. Ons vier Jesus se geboorte en daarom is Hy die verjaarsdag "maatjie". Watse geskenk kan jy vir Hom gee?
Het jy al die geskenk, Jesus in jou lewe ontvang? Dit is net 'n hartsbesluit ver om Jesus, die geskenk van God, in jou lewe te nooi. Maak vandag die besluit.
Volg gerus die link vir meer inligting:
https://ligenlewe.com/salvation/
By Lig en Lewe Sentrum PaarlOns vier die geboorte van Jesus Christus, die redder van die wêreld. Jesus is ons verlosser en ons is dankbaar dat die Vader vir ons die GROOTSTE geskenk gegee het wat ons ooit sal kan ontvang. Ons vier Jesus se geboorte en daarom is Hy die verjaarsdag "maatjie". Watse geskenk kan jy vir Hom gee?
Het jy al die geskenk, Jesus in jou lewe ontvang? Dit is net 'n hartsbesluit ver om Jesus, die geskenk van God, in jou lewe te nooi. Maak vandag die besluit.
Volg gerus die link vir meer inligting:
https://ligenlewe.com/salvation/