Getting of the treadmill - let grace set your pace
Jy kan op 'n loopband wees, op pad nêrens heen nie. Luister hoe die beginsel van "genade" jou geestelike loopband kan wees om jou na 'n plek van vrede en rus te lei.
Deon & Karin kuier weer lekker saam met Pastoor René Changuion van God's Workshop.