Collage Gemeenskapskerk Preke

God Bly Dieselfde: Deel 5


Listen Later

Die een konstante ding in die lewe is verandering. Ons sien dit oral rondom ons in tegnologie, medisyne, politiek, verhoudings, mense en ook in ons eie voorkeure en lewe. Baiekeer veroorsaak die konstante patroon van verandering onsekerheid, onstabiliteit, hartseer en selfs vrees in ons lewens. As Christene kan ons egter hoop vind in die wete dat God nooit verander nie. In hierdie maand gaan ons fokus op die waarheid wat God as ’n belofte aan sy kinders bekend maak: “Ek is die Here, Ek verander nie. Daarom, nageslag van Israel, is julle nie heeltemal uitgewis nie.” Mal.3:6

Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live

Indien jy wil deel word van ons vrywilligerspan, besoek ons webtuiste: https://collage.org.za/vrywilligers/

Vir meer inligting oor kleingroepe, besoek ons webtuiste: https://kleingroepe.collage.org.za/ Collage Website
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Collage Gemeenskapskerk PrekeBy Collage Gemeenskapskerk