Piet Uys Goeie Nuus

God die Heilige Gees en Sy Magtige Leiding – Ep6


Listen Later

In hierdie studie oor "God die Heilige Gees," ontdek ons die magtige teenwoordigheid van die Heilige Gees in die gelowige se lewe. Deur die Nuwe-Testamentiese verbond het God nie net die mens besoek nie, maar Hy het die Heilige Gees gegee om in ons te bly en ons voortdurend te lei. Die Heilige Gees help ons om die volle waarheid van God te verstaan en gee ons die krag om getuie te wees van Sy werk in ons lewens. Lees Meer | Read More
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Piet Uys Goeie NuusBy Piet uys Goeie Nuus