Lig en Lewe Sentrum 
SERMON PODCAST

God se Ekonomie - Fire Conference24


Listen Later

Past Anton La Grange praat oor die ekonomie van die Koninkryk van God en dit is nie net gekoppel aan geld nie.

Die woorde boek verduidelik dit baie soos volg; 'n Ekonomie is 'n gebied van produksie, verspreiding en handel, sowel as verbruik van goedere en dienste. Oor die algemeen word dit gedefinieer as 'n sosiale domein wat die praktyke, diskoerse en materiële uitdrukkings wat met die produksie, gebruik en bestuur van hulpbronne geassosieer word, beklemtoon.


Kom geniet hierdie kragtige woord en ontvang dit wat die Here vir jou instoor het.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Lig en Lewe Sentrum 
SERMON PODCASTBy Lig en Lewe Sentrum Paarl