
Sign up to save your podcasts
Or


Baie mense fokus op vers 11: "Want Ek weet watter planne Ek vir jou het," sê die Here, "beplan om jou voorspoedig te maak en nie teen jou teë te werk nie, beplan om jou hoop en 'n toekoms te gee." En hulle dink God gee nie om vir hulle as daar moeilikheid oor hulle kom nie. Terwyl dit in werklikheid heeltemal die teenoorgestelde is. Baie keer kan ons nie verstaan wat God doen nie . Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb.
Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge
Beste Groete,
Heiko
www.beterbesluite.com
Ons e-pos: [email protected]
As jy na n Bbel soek:
https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/
https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie
By HeikoBaie mense fokus op vers 11: "Want Ek weet watter planne Ek vir jou het," sê die Here, "beplan om jou voorspoedig te maak en nie teen jou teë te werk nie, beplan om jou hoop en 'n toekoms te gee." En hulle dink God gee nie om vir hulle as daar moeilikheid oor hulle kom nie. Terwyl dit in werklikheid heeltemal die teenoorgestelde is. Baie keer kan ons nie verstaan wat God doen nie . Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb.
Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge
Beste Groete,
Heiko
www.beterbesluite.com
Ons e-pos: [email protected]
As jy na n Bbel soek:
https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/
https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie