Collage Gemeenskapskerk Preke

Goddelike Oortuigings: Deel 3


Listen Later

Goddelike oortuigings is die een ding wat ons optrede bepaal. Dit is uiteindelik nie wat ons sê ons glo wat die verskil in ons lewe en wêreld maak nie, maar waarvan ons oortuig is.

Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live

Indien jy wil deel word van ons vrywilligerspan, besoek ons webtuiste: https://collage.org.za/vrywilligers/

Vir meer inligting oor kleingroepe, besoek ons webtuiste: https://kleingroepe.collage.org.za/
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Collage Gemeenskapskerk PrekeBy Collage Gemeenskapskerk