Beter Besluite, Minder Hartseer

Goedheid || Heilige Gees


Listen Later

Goedheid is nie 'n kwaliteit wat ons op ons eie kan vervaardig nie. Jakobus 1:17 sê: "Elke goeie ding wat gegee word en elke volmaakte gawe, kom van bo af, wat neerdaal van die Vader van die ligte." Dit sluit beslis 'n lewe in wat gekenmerk word deur goedheid. Deur die Heilige Gees ons te laat beheer, word ons geseën met die vrug van goedheid. Soos ander ons goeie werke sien, sal hulle ons Vader in die hemel loof (Matteus 5:16).

 Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb. 

Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge

Beste Groete,

Heiko

www.beterbesluite.com

Ons e-pos: [email protected] 

As jy na n Bbel soek: 

⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠

⁠https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beter Besluite, Minder HartseerBy Heiko