SA Gemeente Londen Preke - video

Goeie Vrydag boodskap


Listen Later

'n Spesiale boodskap vanuit die pastorie op Goeie Vrydag. Rian kom vestig opnuut weer ons fokus op die Kruis. Op dit wat Jesus se einddoel was op Aarde - om in ons plek te kom sterf en ons vry te maak van sonde, sodat ons in oorwinning kan leef.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - videoBy Rian Steyn