OFM

Goss-verwelk en blaarskroeisiekte


Listen Later

Goss se verwelksiekte is formeel in Suid-Afrika waargeneem en aangemeld in 2024. Die meeste gevalle is in Noordwes gevind, met 'n paar onbevestigde berigte in Gauteng en op die Oostelike Hoëveld. OFM Inhoudsbestuurder gesels met Dr. Rikus Kloppers om meer oor die siekte uit te vind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM