Sign up to save your podcasts
Or

Dankie dat jy by ons aangesluit het op vandag se episode van “beter besluite minder hartseer”. In vandag se episode sal ons daarna streef om inhoud te verskaf wat jou sal help om beter besluite te neem en seker te maak jy eindig waar jy wil wees in jou lewe, of dat jy nie daar aankom waar jy nie wil wees nie.
WAT BETEKEN DIT OM IN CHRISTUS TE GROEI?
Dit beteken om in jou kennis van Christus toe te neem en meer konstant te word in jou liefde vir Hom en jou gehoorsaamheid aan Hom.Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luisterstuur die skakel en deel dit asb.
Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge
My naam is Heiko, God seën jou en onthou “aanhoer wen”.
Beste Groete,
Heiko
www.beterbesluite.com
Ons e-pos: [email protected]
As jy na n Bybel soek:
https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/
https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie
En dit is die ewige lewe: dat hulle U kan ken, die enigste ware God, en Jesus Christus, wat U gestuur het (Johannes 17:3).
By HeikoDankie dat jy by ons aangesluit het op vandag se episode van “beter besluite minder hartseer”. In vandag se episode sal ons daarna streef om inhoud te verskaf wat jou sal help om beter besluite te neem en seker te maak jy eindig waar jy wil wees in jou lewe, of dat jy nie daar aankom waar jy nie wil wees nie.