#GROOTtrauma

GROOTtrauma 04 Julie 2018


Listen Later

Die week gesels ons oor beroertes, waarna jy moet kyk, wat dit is ens. Xander Loubser van Best Care gee ook raad waarna om te kyk indien iemand 'n moontlike beroerte kry. Dr Jaco van Niekerk deel die week ook meer oor 'triage" van pasiente by 'n ongelukstoneel of ongevalle en die belangrikheid van 'n primêre en sekondêre ondersoek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#GROOTtraumaBy GROOTfm 90.5