#GROOTtrauma

#GROOTtrauma 04 Oktober 2023 - Kosmetiese velsorg


Listen Later

Dr Judey Pretorius, Biomediese wetenskaplike en produkontwikkelingspesialis met aansienlike ervaring in die dissiplines van akute, chroniese en post-chirurgiese wondgenesing, regeneratiewe medisyne en selterapie. Sy het 'n meestersgraad in genetika en molekulêre biologie gevolg deur haar PhD-graad in farmaseutiese chemie, medisyne-ontwikkeling en -ontwerp. Sy het ook 'n Gevorderde Diploma in Dermal Estetika verwerf.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#GROOTtraumaBy GROOTfm 90.5