#GROOTtrauma

#GROOTtrauma 11 Julie 2018


Listen Later

Ons gesels met Prof Corné van Walbeek oor statistieke van 'binge drinking' in Suid-Afrika en Prof Neo Morojele gesels oor hoe om 'binge drinking' in Suid-Afrika aan te spreek. Dr Jaco van Niekerk en Xander Loubser gesels ook oor Dinsdag se vliegtuig ongelukig. Dr van Niekerk deel ook meer van ons inset ATLS (Advanced Trauma Life Support) en die week se onderwerp - Lugweg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#GROOTtraumaBy GROOTfm 90.5